Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Saldanhabaai hoop stééds op Joshlin se veilige terugkeer

Avbob member rewards feature
Road To Literacy Trolley Library.
SALDANHABAAI – Die Wes-Kaapse polisie sê hulle ondersoek steeds die verdwyning van die sesjarige Joshlin Smith.
‘n Gebedsdiens is die naweek in Saldanhabaai gehou om bewusmaking te skep oor vermiste kinders in die land. 
Joshlin het meer as 40 dae gelede vermis geraak uit haar ma, Kelly, se huis in Diazville in Saldanha. 
Volgens die polisie word Kelly Smith en die drie ander verdagtes wat in hegtenis geneem is, steeds ondervra.

en_USEnglish